Search

Thursday, 13 July 2017 13:32

Montessori Onderwyseres / Montessori Teacher (18m - 3 jaar klas)

'n Montessori skool in Pretoria Oos het 'n posisie vir 'n gekwalifiseerde, ervare, Christen juffrou vir 'n posisie in die 18m – 3 jaar klas. Die kandidaat moet Afrikaans en Engels vlot kan praat en 'n bestuurderslisensie en motor besit. 'n Passie vir klein kindertjies en die Montessori filosofie is 'n moet. Die kandidaat moet lojaal, energiek, entoesiasties en betroubaar wees. Die persoon moet 'n spanspeler wees. Dit is 'n voldag posisie. 06:30 - 17:30.

Candidates can visit our website www.carefreekids.co.za for more information on the school.

Additional Info

  • Location: Gauteng
  • Workplace: Nursery and pre-school
  • Position: Teaching jobs – general (including classroom assistant and tutor)
  • Teaching subject / Area: Infant / Toddler / Crèche / Nursery School
  • Deadline for application: Monday, 24 July 2017
  • Commencement date: Tuesday, 01 August 2017
  • Contact instructions: Stuur asb CV per epos.
  • Contact details: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  • Address: 545 Molly Ryde St, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng, South Africa
Read 335 times