PAARL PRIMêRE SEUNSKOOL | PAARL BOYS' PRIMARY SCHOOL
~ Paarl, Wes-Kaap ~
PSS is offisieel op 24 Januarie 1955 geopen. Die standerd 5-seuns moes hul eie banke afdra na die nuwe skoolgebou in Devinestraat. The school opened with 371 boys and 12 teachers.
Today, we have more than 500 boys and a staff complement of over 60.
Leer- en Leerderondersteuningsopvoeder
POSBESKRYWING:
Sluitingsdatum: 19 Julie 2022 om 12:00
Indien u teen 2 Augustus 2022 nie gekontak is nie, was u aansoek onsuksesvol.
Alle aansoeke word streng vertroulik hanteer.
Die skool behou die reg voor om nie die pos te vul nie. 'n Aansoek op sigself maak die aansoeker nie geregtig op 'n onderhoud nie.
Ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA) wat op 1 Julie 2021 in werking getree het, is alle organisasies en skole wettiglik verplig om die persoonlike inligting wat dit verwerk, behoorlik te bestuur deur spesifieke beginsels en voorwaardes toe te pas.
Ons skool is daartoe verbind om die veiligheid en beskerming van u persoonlike inligting te verseker en om 'n konsekwente en voldoende benadering tot databeskerming te bied.
"The home of true gentlemen / Die tuiste van ware here"
https://www.paarlboysp.co.za/