Search

Paul Roos
Gimnasium | Gymnasium
~ Stellenbosch, Western Cape ~

Geleë op die oewer van die Eersterivier, met die Stellenboschberg as agtergrond, lê die uitgestrekte kampus van die Paul Roos Gimnasium, ‘n seunskool met ’n tradisie van uitnemendheid op alle terreine van die opvoeding.

Founded in 1866, this school is only a step away from the University of Stellenbosch and a variety of amenities, from sport to internet facilities, is shared with this institution. In addition some subjects are offered in conjunction with our two sister schools, Bloemhof and Rhenish

NATUUR- & LEWENSWETENSKAPPE / NATURAL & LIFE SCIENCES (Gr. 8 - 11)

Aanvangsdatum / Aanstellingsperiode: | Start date / Appointment period:
September - November 2022

Suksesvolle kandidate moet beide Natuur- en Lewenswetenskappe kan aanbied. | Successful candidates must be able to teach both Natural and Life Sciences.

Only short-listed candidates will be contacted. No further correspondence will be entered into. Paul Roos Gymnasium reserves the right not to make an appointment. An application in itself does not entitle the applicant to an interview. | Slegs gekortlyste kandidate sal gekontak word. Daar sal geen verdere korrespondensie gevoer word nie. Paul Roos Gimnasium behou die reg voor om nie ‘n aanstelling te maak nie. `n Aansoek regverdig nie noodwendig `n onderhoud nie.

Under the Protection of Personal Information Act (POPIA) which came into effect on 1 July 2021, all organisations and schools alike have a legal obligation to manage the personal information it processes appropriately, by applying specific principles and conditions.
Our school is committed to ensuring the security and protection of your personal information and to provide a compliant and consistent approach to data protection. | Ingevolge die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA) wat op 1 Julie 2021 in werking getree het, is alle organisasies en skole wettiglik verplig om die persoonlike inligting wat dit verwerk, behoorlik te bestuur deur spesifieke beginsels en voorwaardes toe te pas.
Ons skool is daartoe verbind om die veiligheid en beskerming van u persoonlike inligting te verseker en om 'n konsekwente en voldoende benadering tot databeskerming te bied.

 Pride ⋅ Respect ⋅ Gentlemanship ⋅ Humility ⋅ Excellence ⋅ Integrity ⋅ Responsibility | Trots ⋅ Respek ⋅ Gentlemanskap ⋅ Nederigheid ⋅ Uitnemendheid ⋅ Integriteit ⋅ Verantwoordelikheid
www.paulroos.co.za

 

Published in Vacancies